You said friends forever
But some things aren’t as they seem
I guess it’s okay to abandon me
After all …
It’s too bad you couldn’t see
That I have feelings too
I told you we’re not the same
And I made sure
That this wasn’t some game
I can’t believe what you did
I still don’t know what to say
I’m sorry but I just can’t get rid
Of what makes me feel this way
I was only doing my best
Because I thought it’s what you deserved
I thought you were different from the rest
I don’t know what purpose to you I served
I’m sorry I was being your friend
The very best I could be
But I am learning …
To never trust like that again
Miley Cyrus
The Climb
I can almost see it
That dream I am dreaming
But there’s a voice inside my head saying
"You’ll never reach it"
Every step I’m taking
Every move I make feels
Lost with no direction
My faith is shaking
But I gotta keep trying
Gotta keep my head held high
There’s always gonna be another mountain
I’m always gonna wanna make it move
Always gonna be a uphill battle
Sometimes I’m gonna have to lose
Ain’t about how fast I get there
Ain’t about what’s waiting on the other side
It’s the climb
The struggles I’m facing
The chances I’m taking
Sometimes might knock me down
But no, I’m not breaking
I may not know it
But these are the moments that
I’m gonna remember most, yeah
Just gotta keep going
And I, I got to be strong
Just keep pushing on
‘Cause there’s always gonna be another mountain
I’m always gonna wanna make it move
Always gonna be a uphill battle
Sometimes I’m gonna have to lose
Ain’t about how fast I get there
Ain’t about what’s waiting on the other side
It’s the climb, yeah!
There’s always gonna be another mountain
I’m always gonna wanna make it move
Always gonna be an uphill battle
Somebody’s gonna have to lose
Ain’t about how fast I get there
Ain’t about what’s waiting on the other side
It’s the climb, yeah!
Keep on moving, keep climbing
Keep the faith, baby
It’s all about, it’s all about the climb
Keep the faith, keep your faith, whoa
what an eye opener this weekend has been …
Ai my vriendin, ek weet vandag presies hoe dit voel. Hoe is dit moontlik dat so iets binne ‘n week met ons altwee kan gebeur. My vraag is, hoe vergewe en vergeet mens so iets wat jou so seer maak, en dit nogal iemand wat jy met jou lewe vertrou het?
Ek kan nie, en al wat ek kan sê is, sterk wees, ek weet dit is nie maklik nie, want elke keer as mens aan dit dink oorval die naarheid jou!
Miskien sal tyd ons heelmaak, ,aar ek weet nie of ek en jy op die oomblik genoeg tyd het vir dit nie!
((((((((((((((((((Bossie)))))))))))))))))))
Ai Zee’tjie, ek weet presies hoe kwaad jy was. My vraag is hoekom gee mense voor? hoekom doen hulle wat hulle doen en watse satisfaksie kry hulle uit hulle dade uit? en wie gee hulle die reg om te besluit wie is goed genoeg of nie?
Vergewe en vergeet?? Soos ek oor die storie voel … dit sal nie maklik gebeur nie …
Hierdie hele storie laat mens weer baie aan vertroue dink .. as jy nie iemand wat jy soos ‘n kind in jou huis toegelaat en behandel het en dit vir 8 jaar lank, kan vertrou nie …. wie de hel vertrou jy dan??
Baie sterkte vir jou ook vriendin, ek glo dat ons al twee die stories eendag agter ons sal kan sit en vergeet
(((( Zee’tjie ))))
[...] nie eers ‘n week later nie, word Bossie groot ontnugter toe sy agterkom iemand wat sy net so vertrou het haar vertroue so geskok het, dat [...]
Sterkte vir julle twee.
Dis vir my of die wêreld mal geword het. Gelukkig het ons goeie vriende wat ons dra. Baie dankie vir julle (((((Bossie en Zee))))
Wippie !!
Dankie dat jy een van die goeie vriende is. (((( Wips ))))
Vriendin jy is reg, die wereld word mal. Mense raak mal, arrogant en dink hulle is untouchable met hulle date.
Jy weet waar en hoe lank kom die storie al, ek het nooit gedink of eers vermoed dat die nag adder aan eie boesem vertroetel word nie (ok en voor iemand nou weer iets hier lees wat nie hier staan nie … dis ‘n idioom)
Wat van ‘n koppie koffie voor die airy sy neus terugdraai noorde toe volgende Maandag??
Ja nee wie sou nou ooit hierdie kon glo Bossie. Mens is nooit te oud om te leer nie nê?
Verseker doen ons daai koffie!!!
Die hartseerste hiervan is dat mens later glad nie meer ‘n hand van hulp wil uitsteek of by ander mense betrokke wil raak nie, want jy vertrou niemand meer nie.
Sterkte vir jou en Zee!
Hi Sonnie
Waar gaan ons samelewing heen as jy die dag nie meer mense kan vertroue nie?
Baie mense se vir jou “jy moet mense vertrou en hulle ‘n kans gee”
Ek se “ja right, ek vertrou nou eerder ‘n gewonde buffel en weet hy gaan omdraai en aanval. Want dit is in sy natuur om dit te doen. Wat is die mens se natuur??
(( Sonnie )) dankie vir jou ook.
Ai. Is daar regtig geen salf te smeer aan vertroue wat verbreek is nie? Ek sukkel nou om te dink wanneer laas dit met my gebeur het…maar dit het al, ek weet. Ek weet ek het ook al mense se vertroue in MY geskud. Nie doelbewus nie, maar nogtans…
Sterkte, Bossie en Zee.
Hi Vlammetjie
Daar is seker salf te smeer aan vertroue. Maar kan die vertroue weer herstel word? Sal dit dieselfde wees as voorheen? Nee dit kannie glo vir my.
Jy is reg, ons almal het al vertroue in ons ook geskud gehad. Beslis nie doelbewus nie … dis wat in hierdie geval dit baie moeiliker maak om te vergewe … die aksie was DOELBEWUS BEPLAN !!