Nee kyk vandag is nie my dag nie . Die krag was alweer af, soos elke dag nog sover. Die hi-fi WERK NIE sonder krag nie, ek soek musiek om my, heeldag. Rekenaars werk ook nie sonder krag nie (ek meen ‘n battery hou ook maar net so lank) … ek moet oeste oppas [...]
Archive for September, 2009
This sucks en nog so paar ander woorde by
Posted in Musiek, tagged dj rankin, hardcore feelings, i am a raver, krag, Musiek, presious, trance on 21/09/2009 | 2 Comments »
What a wake-up call
Posted in Uncategorized on 08/09/2009 | 9 Comments »
Ons is nou so rapsie oor die twee weke al in DAR en ek is besig om mal verlief te raak op die plek. Met die tipiese Afrika manier van dinge doen kruip die plek vinnig in jou hart in … en jy pas aan sonder krag en al Die 1ste week hier het [...]
Is 9 jaar, lank genoeg?
Posted in Hart sake on 04/09/2009 | 8 Comments »
Hierdie is nie die normale tipe post wat ek graag doen nie. Ek het lank terug opgehou om op die manier te probeer sin maak uit dinge en gebeure in die lewe. Dit is die begin van die lente, ‘n tyd vir nuwe lewe. EN dit is die tyd van die jaar wat ek [...]